Gaan na inhoud

universiteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  universiteit     universiteite  
Afgelei van die Latyns "universitas magistrorum et scholarium", wat rofweg beteken "gemeenskap van onderwysers en skoliere".
IPA: [ynivɛrsiˈtəɪ̯t], meervoud: [ynivɛrsiˈtəɪ̯tə]
اُینِیڤَِرْسِیتَیْتْ , meervoud: اُینِیڤَِرْسِیتَیْتِی
(onderwys) Inrigting vir wetenskaplike onderwys met ten minste drie fakulteite.
Mense kan by 'n universiteit inskryf om 'n graad te verwerf.

    Vertalings

  Vertalings:    universiteit
Duits: Universität(de)
Engels: university(en)
Esperanto: universitato(eo)
Nederlands: universiteit(nl)
Venda: yunivesithi
Zoeloe: iyunivesithi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor universiteit.