waag
Voorkoms
- waag
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | waag |
Verlede Tyd | ek | het gewaag |
Verlede deelwoord | gewaagde |
- iets doen wat riskant is
- Nie een van hulle sou dit waag om so'n gewaagde rok na hul bekendstellingsbal te dra nie.[1]
Vertalings: waag | |||
---|---|---|---|
- ↑ Angelique en die boekanier; Dina Botha; Penguin Random House South Africa, 2017 ISBN 9780799385076