Academia.edu no longer supports Internet Explorer.
To browse Academia.edu and the wider internet faster and more securely, please take a few seconds to upgrade your browser.
…
12 pages
1 file
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2017
Taalrubriek_TGW_04 Oor die skryfwyse van Afrikaans II In die vorige rubriek het ek uit die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS), wat in 1917 verskyn het, aangehaal en op grond daarvan probeer aantoon hoe die skryfwysestelsel van Standaardafrikaans basies werk. Dié beginsels is die volgende: "Wanneer die een of ander woordsoort-behalwe ʼn bijvoeglikenaamwoord-ʼn selfstandige naamwoord nader bepaal, word die twee aaneengeskrijwe: noordpool, seewater, môreson, uitspanplek." Ek het toe gesê ons gaan later na enkele uitsonderings op hierdie twee reëls kyk. Hoewel byvoeglike naamwoorde (b.nw.) gewoonlik los geskryf word van die selfstandige naamwoord (s.nw.) wat hulle bepaal (AWS 1 reël 14.27)-bv. wilde kat, rooi Ferrari, koue kos, lang droogte, moedelose rektore-is daar wel gevalle waarin ons tradisioneel die b.nw. vas skryf aan die s.nw. wat hy bepaal. Die eerste van hierdie uitsonderings is die gevalle van sogenaamde betekenisverdigting (AWS r. 14.31), d.w.s. dat ʼn bepaalde kombinasie van b.nw. en s.nw. ʼn sekere spesiale betekenis kry en so dikwels só saamgebruik word dat die twee as 't ware aan mekaar vasgroei. Dit behels gevalle soos die bekende donkerkamer (waarin fotografiese films ontwikkel is/word), geelwortel (bepaalde groentesoort), suurlemoen (soort sitrusvrug) en so meer. By betekenisverdigting moet ʼn mens ʼn paar goed onthou. Dit is naamlik nie slegs dat ʼn sekere kombinasie gereeld voorkom nie, of slegs dat so ʼn kombinasie ʼn gespesialiseerde betekenis het nie. Daar moet ook redelikerwys ʼn betekenisverskil tussen die los geskrewe en die vas geskrewe kombinasie aangetoon kan word (of minstens histories aangetoon kon word). So staan donkerkamer (m.b.t. fotografie) teenoor donker kamer (enige kamer wat min lig kry), geelwortel (groentesoort) teenoor geel wortel (enige wortel wat geel van kleur is), suurlemoen (Citrus´ limon) teenoor suur lemoen (C.´ sinensis wat nie soet is nie). Hierdie opposisie is belangrik, want ʼn mens sien dikwels dat kombinasies van b.nw. + s.nw. vas geskryf word bloot omdat dit ʼn gespesialiseerde of uitsonderlike of vreemderige betekenis het. So sien mens dikwels ten onregte *groenenergie bloot omdat dit vreemd is om ʼn kleurnaam met "energie" te kombineer. Wat hier gebeur, is dat "groen" ʼn betekenisuitbreiding ondergaan het en nou ook "omgewingsvriendelik, ekovriendelik" of iets dergeliks beteken. Volgens hierdie argument, sou ʼn mens dus kon redeneer dat dit wel geregverdig is om groengebou ("gebou ontwerp volgens ekovriendelike beginsels/groen argitektuur") te skryf omdat dit teenoor groen gebou ("gebou wat groen geverf is") kan staan. ʼn Mens moet egter onthou dat betekenisverdigting altyd ʼn proses behels, en dit bring mee dat dit nie altyd duidelik is dat betekenisverdigting al in so ʼn mate plaasgevind het dat die moedertaalsprekers reeds die skryfwyse-(en die gepaardgaande uitspraak-) verskil aanvoel en toepas nie. So byvoorbeeld kan groenvye vir sommige beteken "konfyt van voorvye gekook" of die voorvye self, terwyl ander dit steeds as groen vye aanvoel. Daarom moet ons ook nie bloot op grond van ʼn aantoonbare betekenisverskil tussen byvoorbeeld groengebou en groen gebou as 't ware "betekenisverdigting" afdwing of ryp druk 1 Verwysings is na die tiende uitgawe van die AWS, 2009.
2004
Literator, 1980
Die verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Veral twee stukke ruimtebeskrywing is belangrik in Raka. Dit is die beskrywing van Koki en Raka se swemplekke (p. 13 en p. 21 onderskeidelik).
Curationis, 1992
Opsomming 'n Beskrywende verkennende opname is met behulp van 'n vraelys onder studentverpleegkundiges en saalsusters gemaak wat wrbonde is aan die geaffilieerde hospitale van 'n verplegingskollége in Transvaal. Die doel van die studie was om te bepaal tot waiter mate die opleidingsfunksie van die saalsuster in die praktyk realiseer. Ontleding van die data het aangedui dat die saalsuster bewus is van haar opleidingsfunksie enhaar verantwoordelikheid teenoor die studentverpleegkundige leerder. D it blyk dat die saalsuster van mening is dat sy voldoende betrokke is by die basiese versorging vanpasiënte en datsy wel 'n noemenswaardige bydrae lewer met betrekking tot die opleiding van studentverpleegkundiges. Die waarneming en ^ ervaring van die student\>erpleegkundige verskil egter hiermee. Sy voel dat meer ® " binne saalverband gedoen kan word om aan haar opleidingsbehoeftes te voldoen. Die feit dat sy in die meeste gevalle bloot as werkkrag beskou word, is vir die studentverpleegkundige 'n teleurstellende ondervinding.
2012
We can make of the landscape a photography or describe it with words. Yet, its moving character offers more complex sensations. The wish to go farther about the perception and fabrication of ambiances in action led the collective Rendez-vous to propose an artistic action in the city with a bias which mixes movements and atmospheres. This article re-questions the tensions between public places, architecture and dance in a retrospective glance allowed by the realization of a video edited in 2011.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship, 1984
The o b j e c t iv e o f t h is a r t ic le is to d is c u s s the task o f the S u b je ct P h ilo s o p h y. The tas k o f th e Sub je ct P h ilo s o p h y is com p a red to th e ro le s o f the d e t e c t iv e , th e t r a n s la to r and the c r i t i c. Die va k fllo so fle Is 1n twee vroeëre a rtik e ls om skryf as daardie onderafdellng van die vakwetenskap wat die antwoorde ondersoek wat op 'w at 1s ? '-v r a e ten opsigte van die grondbegrippe van Vi vakwetenskap gegee word of gegee behoort te word. Die doel van h ie rd ie a rtikel is om die taak van die vakflloso fle van naderby te beskou. Daar word ee rste n s tussen va k fllo so fle in Vi rulmer en enger sin onderskei, en t weedens word die taak van die va k fllo so fle 1n terme van die ro lle van speurder, tolk en k ritlk u s om skryf.
Social Work/Maatskaplike Werk, 2014
Substance abuse amongst the youth is a growing concern in South Africa. There is also a need for schools to formulate a policy and to design programmes to deal with substance abuse in schools. The aim of this paper is to present some of the perceptions of learners on the relevance of formulating a policy for substance abuse in a school. The rest of the paper is devoted to a problemsolving model which can be used in the process of policy formulation. Recommendations are made that can be used by schools when formulating a policy for substance abuse. Volgens die National Drug Master Plan (1998:11) kan die probleem van middelmisbruik deur opvoeding hanteer word. Indien skole 'n ooreenkoms met leerders, ouers en opvoeders sluit, sal dit http://socialwork.journals.ac.za/
LLT Journal/LLT journal, 2024
İTTİHATÇILAR, ÇARESİZLİKTEN, SOVYET MANDACILIĞINA MI SAVRULDU
Las luchas por la memoria en América latina. Historia reciente y violencia política, 2016
Romanica Olomucensia, 2016
Jurnal Ilmiah Mahasiswa Fib, 2014
THARI WIDYA NINGSIH, 2024
Environmental Health Perspectives, 1997
African Journal of Traditional, Complementary and Alternative medicines
Acta Chimica and Pharmaceutica Indica, 2013
Clinics (Sao Paulo, Brazil), 2016
BioMed Research International, 2021
Journal of economics and sustainable development, 2013
L’Âge d’or, 2020