kweek


Also found in: Dictionary.
Graphic Thesaurus  🔍
Display ON
Animation ON
Legend
Synonym
Antonym
Related
  • noun

Synonyms for kweek

trailing grass native to Europe now cosmopolitan in warm regions

Based on WordNet 3.0, Farlex clipart collection. © 2003-2012 Princeton University, Farlex Inc.
References in periodicals archive ?
Khaled Abu Kweek, 31, Abdelnasser Abu Kweek's son, was killed in the same bombing.
Ons moet 'n nuwe geslag mans kweek wat nie vroue seksueel in die werksplek te teister nie.
Behalwe vir die vermaaklike leesstof, brokkies algemene kennis en stof tot nadenke bied Briewe, Baarde en Barmhartigheid heelwat materiaal vir 'n kluitklaplys (die sogenaamde "bucket list") al is dit net om "'n ordentelike baard te kweek" of soos Immelman se wens: die Manketti's te besoek voor jy "aftjop".
Die tipe eienskappe is aanvanklik gebruik om die kind dermate te skok dat hy of sy 'goeie gedrag' begin uitleef deur vrees vir die gevolge van ongehoorsaamheid te kweek. Hierdie vrees manifesteer egter nie altyd in die kind nie, aangesien kinders angs en walging as positief kan ervaar en dikwels eerder 'n fassinasie met die gruwelike het.
Hoofstuk 1, die inleiding, definieer enkele basiese begrippe en dui die doel van die studie aan, naamlik om 'n bewustheid van die bestaan van Kaapse Moslemafrikaans te kweek, en om grondwerk te doen vir meer intensiewe filologiese studies.
Dit vertel van die ontberings in 'n dorre streek waar die kweek van groente die grootste uitdaging denkbaar bied.
Agnes wat R36 000 uit haar kop uit beredder, en Belle Lebone wat leivore met beesmis uitsmeer en eerder die enjin oppoets as om vir lamsakke groente daarmee te kweek. Dalk moet Witmense soos ek dan liewer vee en matte vleg en stories vertel en die beskawing aan Agnes en Belle oorlaat.
Hierdie beginsels sal 'n organisasie in staat stel om 'n kulturele klimaat te kweek waarin die beheer van standaardisering kan kombineer met die nodige vryheid wat innovasie vereis.
Gedeeltelik gaan dit om die kweek van vaardighede en kapasiteite wat nie op die geskooldheid van die persoon gerig is nie, maar op die mens self.