Białystok
Białystok Poolse stad en die hoofstad van die woiwodskap Podlachië. Dit het 295 401 inwoners in 2014 gehad.
is 'nKaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Podlachië |
Distrik | Białystok |
Koördinate | 53°08′N 23°09′E / 53.133°N 23.150°O |
Stigting | 15de eeu |
Stadstatus | 1692 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 102,12 vk km |
Hoogte bo seevlak | 120-160 m |
Bevolking: | |
- Totaal (30 Junie 2014) | 295 401 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 882/km² |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Stadspresident | Tadeusz Truskolaski |
Amptelike Webwerf | um.bialystok.pl Geargiveer 30 Augustus 2004 op Wayback Machine |
Kultuur
wysigPole se grootste operafees, die Białystok-operafees, vind in die stad plaas.
Sport
wysigSokker
wysig- Jagiellonia Białystok – Ekstraklasa
- KS Włókniarz Białystok – 4. liga
- Hetman Białystok – 4. liga
- KKS Piast Białystok – 5. liga
Vlugbal
wysig- AZS Białystok – PlusLiga Kobiet
Amerikaanse voetbal
wysig- Lowlanders Białystok – PLFA I
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Białystok.