sangvoël
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sangvoël | sangvoëls |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sangvoëltjie | sangvoëltjies |
Beeldboek | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- sang•voël
- (voëls) Lid van die orde Passeriformes, 'n groot orde van moderne voëls wat kleinerig is en meestal goed kan sing.
- Die dikbekraaf se snawel van 8-9 cm lank, die grootste van enige sangvoël.
Vertalings: sangvoël | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sangvoël.