Gaan na inhoud

Swartbewussynsbeweging: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Anrie (besprekings | bydraes)
k kategorieë bygevoeg
k Wysigings deur 197.185.114.25 teruggerol na laaste weergawe deur Rooiratel
Etiket: Terugrol
 
(11 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
Die '''Swartbewussynsbeweging''' was ’n beweging teen [[apartheid]] in Suid-Afrika. Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by [[Sharpeville]] in [[1960]] wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die [[African National Congress]] (ANC) en [[Pan Africanist Congress]] (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was [[Steve Biko]]. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in [[1977]] gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tyskrifte soos [[Drum]] en [[Staffrider Magazine]].
Die '''Swartbewussynsbeweging''' was ’n beweging teen [[apartheid]] in Suid-Afrika. Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by [[Sharpeville]] in [[1960]] wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die [[African National Congress]] (ANC) en [[Pan Africanist Congress]] (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was [[Steve Biko]]. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in [[1977]] gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tydskrifte soos [[Drum]] en [[Staffrider Magazine]].


==Sien ook==
== Sien ook ==
* [[Negrologie]]
* [[Negrologie]]


{{Normdata}}
[[Kategorie:Apartheid]]
[[Kategorie:Apartheid]]

[[en:Black Consciousness Movement]]
[[es:Black Consciousness Movement]]
[[fi:Musta tietoisuus -liike]]
[[nl:Black Consciousness Movement]]

Huidige wysiging sedert 20:40, 24 Mei 2023

Die Swartbewussynsbeweging was ’n beweging teen apartheid in Suid-Afrika. Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by Sharpeville in 1960 wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die African National Congress (ANC) en Pan Africanist Congress (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was Steve Biko. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in 1977 gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tydskrifte soos Drum en Staffrider Magazine.

Sien ook

[wysig | wysig bron]