1827
Voorkoms
1827 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1822 | 1823 | 1824 | 1825 | 1826 | ◄ 1827 ► | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1827 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Beethoven se begrafnis | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1827 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- In die Kaap word vir die eerste keer Engelse taalwette afgekondig.
- 18 Februarie – Die Fourah Bay Kollege word gestig in Freetown, Sierra Leone, die eerste Westerse-styl universiteit wat in Afrika suid van die Sahara gebou word.
- 21 Mei – Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX) word aartsbiskop van Spoleto.
- 18 Junie – Bartolomeo Alberto Cappellari (later Pous Gregorius XVI) sluit 'n konkordaat met koning Willem I van Nederland om die regte van Katolieke in die Lae Lande te bevestig.
- 25 Junie – Pous Leo XII stel Ignazio Nasalli, titulêr aartsbiskop van Cyrrhus en Joachim-Jean-Xavier d'Isoard, dekaan van die Heilige Roomse Rota aan as kardinale.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 2 April – William Holman Hunt, Engelse skilder († 1910).
- 5 April – Joseph Lister, Engelse chirurg († 1912).
- 23 Mei – Lord Henry Loch, 'n Britse goewerneur van die Kaapkolonie († 1900).
- 31 Mei – Lord Chelmsford, die 2de Baron van Chelmsford en 'n Britse soldaat († 1905).
- 21 September – Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland, die tweede oudste seun van tsaar Nikolaas I van Rusland († 1892).
- 1 Desember – Dr. John Medley Wood, Suid-Afrikaanse plantkundige († 1915).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 5 Maart – Pierre-Simon Laplace, Franse wiskundige, fisikus en sterrekundige (* 1749).
- 5 Maart – Alessandro Volta, Italiaanse fisikus, chemikus, en 'n pionier in die veld van elektrisiteit (* 1745).
- 26 Maart – Ludwig van Beethoven, Duitse komponis (* 1770).
- 12 Augustus – William Blake, Engelse waterverfskilder (* 1757)
Gepubliseer
[wysig | wysig bron]Teologie
[wysig | wysig bron]- 13 Februarie – Quanta Laetitia – oor Skotland – deur Pous Leo XII.
- 26 Junie – Dirae Librorum – teen wêreldse literatuur – deur Pous Leo XII.