Olympia, Washington
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die stad in Washington, V.S.A. Vir die ou beskawing in Antieke Griekeland, sien "Olimpia".
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Washington |
Administratiewe distrik (county) | Thurston-distrik |
Koördinate | 47°2′33″N 122°53′35″W / 47.04250°N 122.89306°W |
Gestig op | 28 Januarie 1859 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 50.97 vk km |
Hoogte bo seevlak | 29 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 46 478 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 007/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 262 388 |
Tydsone | PST (UTC -8) |
- Somertyd1 | PDT (UTC -7) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde seeklimaat |
Burgemeester | Stephen Buxbaum |
Amptelike webwerf | www.olympiawa.gov |
Olympia is die hoofstad van die VSA-deelstaat van Washington en die setel van die Thurston County. Dit is op 28 Januarie 1859 gestig. Die bevolking het 46 478 getel tydens die 2010-sensus. Die stad grens aan Lacey in die ooste, en Tumwater in die suide. Olympia is 'n groot kulturele sentrum van die Puget Sound-streek.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |