Pilatus PC-12
Voorkoms
Pilatus PC-12 | |
---|---|
Koninklike Vlieënde Dokterdiens van Australië PC-12, eerste en een van die grootste gebruikers | |
Tipe | Opleidingsvliegtuig |
Vervaardiger | Pilatus Aircraft, Switserland |
Nooiensvlug | 31 Mei 1991 |
Bekendstelling | 1994 |
Status | In produksie |
Hoofgebruikers | PlaneSense Koninklike Vlieënde Dokterdiens van Australië Amerikaanse Lugmag |
Vervaardig | 1991 tot tans |
Aantal gebou | 1 700[1] |
Eenheidskoste | VS$ 4,39 miljoen (basiese NGX, 2020) VS$ 5,369 miljoen (tipiese voltoegeruste besigheids-NGX, 2020) |
Die Pilatus PC-12 is 'n enkelmotorige turboskroef passasiers- en ligte vragvliegtuig wat sedert 1991 deur Pilatus Aircraft van Stans, Switserland gebou word. Die doelwitmarksegment vir die vliegtuig is die korporatiewe mark en streekslugrederye. Die PC-12 is die wêreld se besverkoper enkelmotorige turbineaangedrewe vliegtuig en beklee al vir 'n klompie jare die posisie met 1 700 aflewerings teen Oktober 2019.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pilatus PC-12.