São Tomé
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | São Tomé en Principe |
Region | São Tomé |
Koördinate | 00°20′10″N 06°40′53″E / 0.33611°N 6.68139°O |
Gestig op | 1485 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 56 166 |
- Bevolkingsdigtheid | 180/vk km |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +0 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
São Tomé is die hoofstad en die grootste stad van São Tomé en Principe met 'n bevolking van 56 166 in 2006 en 'n oppervlakte van 17 km². Die naam beteken Sint Thomas in Portugees.