Gaan na inhoud

Albanees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Albanees  
Attributief   Albanese  
Partitief   Albanees  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   
IPA:
predikatief: [ɑɫbɑˈniə̯s], attributief: [ɑɫbɑˈniə̯sə], partitief: [ɑɫbɑˈniə̯s]
predikatief: اَلْبَانَِیسْ , attributief: اَلْبَانَِیسِی , partitief: اَلْبَانَِیسْ
predikatief: Albanees, attributief: Albanése, partitief: Albanees
  1. Van, betreffende die Albanese.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Albanië.
  3. Van, betreffende die Albanese taal.

    Sinonieme

Albaans, Albanies

    Vertalings

  Vertalings:    Albanees
Duits: albanisch(de)
Engels: Albanian(en)
Nederlands: Albanees(nl)
Sweeds: albansk(sv)
Turks: Arnavut(tr)
Turks (Osmaans): آرناوود(osm) (Arnavut)
Enkelvoud Meervoud
  Albanees     Albanese  
  1. Inwoner, burger van Albanië.
  2. Lid van 'n Albanees sprekende bevolking.

    Vertalings

  Vertalings:    Albanees
Duits: Albaner(de)
Engels: Albanian(en)
Nederlands: Albanees(nl)
Sweeds: alban(sv)
Turks: Arnavut(tr)
Turks (Osmaans): آرناوود(osm) (Arnavut)
Enkelvoud Meervoud
  Albanees      
(taal) 'n Indo-Europese taal met ongeveer 16 miljoen sprekers. Daar is egter verskillende variante van Albanees: Arberesj, Arvanities, Gegies en Toskies.

    Taalkodes

ISO 639-1: sq
ISO 639-2(B): alb
ISO/DIS 639-3: sqi

    Vertalings

  Vertalings:    Albanees
Duits: Albanisch(de)
Engels: Albanian(en)
Nederlands: Albanees(nl)
Sweeds: albanska(sv)
Turks: Arnavutça(tr)
Turks (Osmaans): آرناوودجه(osm) (Arnavutça)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Albanees.


Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Albanees  
Verboë   Albanese  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Albanesen
Partitief   Albanees  
Verdere verbuigings: Albanees (verbuiging)
onverboë: Albaneesch, verboë: Albaneesche, partitief: Albaneesch'
IPA:
Nederlands: onverboë: [ɑɫbaˈneːs, ɑɫbaˈneɪ̯s], verboë: [ɑɫbaˈneːsə, ɑɫbaˈneɪ̯sə], partitief: [ɑɫbaˈneːs, ɑɫbaˈneɪ̯s]
(lêer)
Belgies: onverboë: [ɑɫbaˈneːs], verboë: [ɑɫbaˈneːsə], (voor klinkers en "h":) [ɑɫbaˈneːsən]; partitief: [ɑɫbaˈneːs]
Albanees
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Albanees m Albanezen
Albanees, inwoner, burger van Albanië.
Albanees, lid van 'n Albanees sprekende bevolking.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Albanees o
(taal) Albanees, 'n Indo-Europese taal.