Gaan na inhoud

Groenlands

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Groenlands     —  
Van Groenland + s
IFA: [χrunlands]
Groen•lands
(taal) Die amptelike taal van Groenland; ’n Eskimo-Aleoetiese taal wat met die Latynse alfabet geskryf word.

    Taalkodes

ISO 639-1: kl
ISO 639-5: esx
Glottolog: eski1264

    Vertalings

  Vertalings:    Groenlands
Groenlands: kalaallisut(kl), Kalaallisut(kl)
Duits: Grönländisch(de), Kalaallisut(de)
Engels: Greenlandish(en)
Fins: grönlanti(fi), grönlannin kieli(fi)
Frans: groenlandais(fr)
Italiaans: lingua groenlandese(it), groenlandese(it)
Japannees: グリーンランド語(ja) (Gurīnrando-go), カラーリット語(ja) (Karāritto-go)
Nederlands: Groenlands(nl)
Noors: grønlandsk(no)
Noors (Nieu-): grønlandsk(no)
Russies: гренла́ндский язы́к(ru) (grenlandski jazik)
Spaans: groenlandés(es)
Swahili: Kigrinlandi(sw)
Sweeds: grönländska(sv)
Turks: Grönlandca(tr), Kalaallisut(tr)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Groenlands     Groenlandse        
Van, betreffende Groenland of die amptelike taal van Groenland.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Groenlands.