Indonesies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Indonesies |
Attributief | Indonesiese |
Partitief | Indonesies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Indonesiese | Indonesieses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]
- byvoeglik: predikatief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis], attributief: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], partitief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]
- gesubstantiveer: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], meervoud: [ənduˈniə̯sisəs, induˈniə̯sisəs]
- اِنْدُونَِیسِیسْ
- byvoeglik: predikatief: اِنْدُونَِیسِیسْ , attributief: اِنْدُونَِیسِیسِی , partitief: اِنْدُونَِیسِیسْ
- gesubstantiveer: اِنْدُونَِیسِیسِی , meervoud: اِنْدُونَِیسِسِسْ
- Indónésies, *Indónésiis
- byvoeglik: predikatief: *Indónésies, *Indónésiis; attributief: *Indónésise; partitief: *Indónésies, *Indónésiis
- gesubstantiveer: *Indónésise; meervoud: *Indónésises
- Van, betreffende die Indonesiërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Indonesië.
- Van, betreffende die Indonesiese taal.
Vertalings: Indonesies | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Indonesies |
- (taal) 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.
- ISO 639-1: id
- ISO/DIS 639-3: ind
- SIL: INZ
Vertalings: Indonesies | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indonesies.