Lets
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Lets | Letse |
- IPA: [lets], attributief: [ˈletsə]
- لَِتْسْ , attributief: لَِتْسِی
- Van, betreffende die Lette; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Letland.
Vertalings: Lets | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Lets | — |
- (taal) 'n Baltiese taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers; die amptelike taal van Letland.
- ISO 639-1: lv
- ISO/DIS 639-3: lav
- SIL: LAT
Vertalings: Lets | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Lets.
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | Lets | |
Verboë | Letse | |
Partitief |
- IPA: [lɛts], attributief: [ˈlɛtsə]
- Van, betreffende die Lette; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Letland.
Vertalings: Lets | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Lets o | — |
- 'n Baltiese taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers; die amptelike taal van Letland.
Vertalings: Lets | |||
---|---|---|---|