Gaan na inhoud

breed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   breed     breë     breeds    
Vergrotend   breër     breërs  
Oortreffend   breedste    
Bywoord
Oortreffend   hemelsbreed  
Hulp:IPA: [breət]
   
(lêer)
breed
  1. Dwars uitgestrek; ruim in wydte; 'n groot afmeting in die sydelingse rigting.
  2. By 'n reghoek, die lengte van die kort sye.
  3. Welvarend wees.
  1. Die kar is nogal breed.
  2. Die huis is 10 meter lank, 6 meter breed en 5 meter hoog.
  3. Hulle het dit nie so breed in daardie tyd gehad nie.
Dit nie breed hê nie (arm wees).
Wie dit breed het, kan dit breed uithang (wie geld het, kan luuks lewe).
Dis so lank as wat dit breed is (maak geen verskil nie).

    Antonieme

smal

    Vertalings

  Vertalings:    breed
Engels: broad(en)
Nederlands: breed(nl)
Xhosa: banzi