Gaan na inhoud

kleintongetjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
No. 3 is die kleintongetjie.
Enkelvoud Meervoud
  kleintongetjie     kleintongetjies  
(anatomie) 'n Keëlvormige lappie weefsel agter in die mond wat van die sagte verhemelte afhang, waarmee die neuskanaal afgesluit kan word (Latyn: uvula).
Die kind se kleintongetjie is geswel.

    Sinonieme

huig

    Holonieme

mond

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: uvula(en), palatine uvula(en)
Nederlands: huig(nl)