Gaan na inhoud

mond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die mond-keelholte van 'n 8-jarige: 1. Tong. 2. Linker mangel. 3. Kleintongetjie. 4. Verhemelte.
Enkelvoud Meervoud
  mond     monde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mondjie     mondjies  
Hulp:IPA: [mɔ̃nt]
   
(lêer)
mond
مَُونْدْ , meervoud: مَُونْدِی
mont, mond; meervoud: monde
(anatomie) Orgaan waarmee geëet en gepraat word.
Die mond of bek in biologie, soms formeel in Latyn cavum oris genoem, verwys na die opening waardeur baie diere kos en vloeistowwe inneem en geluide maak.
«Bitter in die mond maak die maag gesond.»
Slegte medisyne werk gewoonlik die beste.
«Haastige hond verbrand sy mond.»
Oorhaasig besluite het nadelige gevolge.

    Meronieme

tong, kleintongetjie, mangel, verhemelte, tand, kiestand

    Vertalings

  Vertalings:    mond
Duits: Mund(de)
Duits (Mennonities): Mül
Engels: mouth(en)
Goties: 𐌼𐌿𐌽𐌸𐍃(got) (munþs)
Interlingue: bocca(ie)
Italiaans: bocca(it)
Jiddisj: מױל(yi) (mojl)
Klingon: nuj
Luxemburgs: Mond(lb)
Nederlands: mond(nl)
Ngala: monɔkɔ(ln)
Turks: ağız(tr)
Turks (Osmaans): اغز(osm) (ağız)
Venda: mulomo
Volapük: mud(vo)
Xhosa: umlomo
Zoeloe: umlomo(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mond.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord mond m monden 
Verouderde vorme
Genitief monds monden  
Datief monde monden
IPA: [mɔnt], meervoud: [ˈmɔndə(n)]
Mond