Gaan na inhoud

sout

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sout.
Enkelvoud Meervoud
  sout     soute  
  1. Alledaagse naam vir tafelsout (natriumchloried).
  2. (chemie) 'n Verbinding wat uit 'n metaal en 'n suur bestaan.
  3. Een van die hoofsmake.
  1. Gee asseblief die sout aan.
  2. Salmiak is 'n sout van ammoniak en soutsuur.
  3. Ek proe die sout prominent.

    Vertalings

  Vertalings:    sout
Engels: salt(en)
Frioelies: sâl
Georgies: მარილი(ka)
Nederlands: zout(nl)
Rohingia: nun
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sout     soute     souts    
Vergrotend   souter     souters  
Oortreffend   soutste    
Bywoord
Oortreffend   pekelsout  
Wat sout bevat of na sout smaak.
Die vis is sout.

    Vertalings

  Vertalings:    sout
Engels: salty(en)
Nederlands: zout(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sout 
Verlede Tyd  ek   het gesout        
Sout opgooi; met sout preserveer.
Sout die biltong voordat jy dit ophang.

    Vertalings

  Vertalings:    sout
Engels: salty(en)
Nederlands: zouten(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sout.