Gaan na inhoud

verhemelte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
No. 4 is die verhemelte.
Enkelvoud Meervoud
  verhemelte     verhemeltes  
ver•he•mel•te
(anatomie) Boonste gedeelte van die mondholte, wat hard en beenagtig voor, maar sag en vlesig agter is.
Die verhemelte skei die mond- van die neusopening en word in twee dele verdeel, die voorste harde plaat en die agterste sagte plaat.

    Holonieme

mond

    Vertalings

  Vertalings:    verhemelte
Engels: palate(en)
Nederlands: verhemelte(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verhemelte.