delightful !
Favorite films
Recent activity
AllRecent reviews
MorePopular reviews
More-
Inkheart 2008
ugh, dit was kinda ass, maar die boeke was amazing en die casting vir mo en eleanor was spot on, so ek gaan nie complain nie. sou beter wees as 'n trilogy, want die plot was rushed en weird gecondense op plekke en toe verander hulle ook net 'n klomp goed. dis beter as eragon, at least. kannie glo dustfinger het nie 'n groter arc gekry nie. hulle het hom lame gemaak ook ! gah ! okay, maar eleanor was perfek so ek gaan net alles ander igonoreer en happy wees.
Translated from by -
Heidi, Girl of the Alps 1974
EK DOG HIERDIE WAS AFRIKAANS HOEKOM IS DIT JAPANEES WAT GAAN AAN. anyhooo, dis pragtig en maak my tjank. die oupa is letterlik hoe my oupa is en dit is probably hoekom ek huil wanneer ek hieraan dink. fantasties !
Translated from by