2006 Duitse Grand Prix
Voorkoms
Die 2006 Formule Een Duitse Grand Prix het op 30 Julie 2006 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen.
Renuitslag
[wysig | wysig bron]Wetenswaardighede
[wysig | wysig bron]- Eerste ren: Sakon Yamamoto
- Laaste ren: Jacques Villeneuve
- Laaste punte: Christian Klien
- Rondeleiers: Kimi Räikkönen 9 (1-9) en Michael Schumacher 58 (10-67).
- Beide Midlandmotors is gediskwalifiseer omdat hulle onwettige vlerke gehad het.
Puntestand na die Grand Prix
[wysig | wysig bron]Renjaers
[wysig | wysig bron]Plek | Nr | Renjaer | Span | Punte |
---|---|---|---|---|
1 | 1 | Fernando Alonso | Renault | 100 |
2 | 5 | Michael Schumacher | Scuderia Ferrari | 89 |
3 | 6 | Felipe Massa | Scuderia Ferrari | 50 |
4 | 2 | Giancarlo Fisichella | Renault | 49 |
5 | 3 | Kimi Räikkönen | McLaren | 49 |
Vervaardigers
[wysig | wysig bron]Pos. | Nrs | Span | Renjaers | Punte |
---|---|---|---|---|
1 | 1 2 |
Renault | Fernando Alonso Giancarlo Fisichella |
149 |
2 | 5 6 |
Scuderia Ferrari | Michael Schumacher Felipe Massa |
139 |
3 | 3 4 |
McLaren | Kimi Räikkönen Pedro de la Rosa |
77 |
4 | 11 12 |
Honda | Jenson Button Rubens Barrichello |
37 |
5 | 7 8 |
Toyota | Ralf Schumacher Jarno Trulli |
23 |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Vinnigste ronde | Michael Schumacher | Scuderia Ferrari | 1:16.357 |
---|