BMW M21
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 1983–1991 |
Konfigurasie | Inlynsessilinder-diesel |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,4 L (2 443 cc) |
Boorwydte | 80 mm |
Slaglengte | 81 mm |
Drukverhouding | 22.0:1 |
Blok | Gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | SOHC 2 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel 45 CN (DIN 51601) |
Turboaanjaer | Garrett T03 (slegs 85 kW eenhede) |
Brandstofstelsel | Warrelkamerinspuiting, verdeler brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Bestuurstelsel | Bosch DDE (vanaf 1987) |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 63–85 kW |
Wringkrag | 152–220 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Geen |
Opvolger | M51 |
Die BMW M21 is 'n inlynsessilinder-dieselenjin ontwikkel deur die Beierse enjinvervaardiger BMW, vervaardig deur die Steyr-enjinaanleg van 1983 tot 1991. Dit het warrelkamerinspuiting en is gebaseer op die M20 petrolenjin. Dit is opgevolg deur die M51.
BMW-enjins |
---|
Petrolenjins:
B- en S-reeks:
B38 |
B58 |
S65 |
S85
Dieselenjins: M21 | M41 | M47 | M51 | M57 | M67 | N47 | N57 | B47 | B48 | B57 |
Wysig hierdie sjabloon |